VERLIEF GETROUD: LINDA WALLEM EN MELISSA ETHERIDGE
Op 31 Mei 2014 het die sangeres (53) met haar "ware liefde" en verloofde van byna 'n jaar, Linda Wallem, by die San Ysidro Ranch in Montecito, Kalifornië, getrou.